RP-1

Apollo 8, Saturn V met 810 700 liter RP-1 en 1 311 100 liter vloeibare suurstof in die S-IC eerste fase.

RP-1 (Rocket Propellant-1 of Refined Petroleum-1) is 'n hoogs verfynde vorm van keroseen wat soortgelyk is aan vliegtuigbrandstof, en word as vuurpylbrandstof gebruik. RP-1 verskaf 'n laer spesifieke impuls[Nota 1] as vloeibare waterstof (LH2),[Nota 2] maar is goedkoper, is stabiel teen kamertemperatuur en bied 'n laer ontploffingsgevaar. RP-1 is baie digter as LH2, wat dit 'n hoër energiedigtheid[Nota 3] gee (hoewel sy spesifieke energie[Nota 4] laer is). RP-1 het ook 'n fraksie van die toksisiteit en karsinogeniese gevare van hidrasien, nog 'n kamertemperatuur vloeibare brandstof.
Verwysingfout: <ref> tags exist for a group named "Nota", but no corresponding <references group="Nota"/> tag was found


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search